Rigters 3:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe het hy vir hulle gesê: “Volg my,+ want Jehovah het julle vyande, die Moabiete, in julle hand gegee.”+ En hulle het hom gevolg en die driwwe+ van die Jordaan teen die Moabiete beset, en hulle het niemand toegelaat om deur te gaan nie.
28 Toe het hy vir hulle gesê: “Volg my,+ want Jehovah het julle vyande, die Moabiete, in julle hand gegee.”+ En hulle het hom gevolg en die driwwe+ van die Jordaan teen die Moabiete beset, en hulle het niemand toegelaat om deur te gaan nie.