5 En wanneer hulle op die ramshoring blaas, wanneer julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk ’n groot oorlogskreet aanhef;+ en die muur van die stad sal inmekaarstort,+ en die volk moet opgaan, elkeen reg voor hom uit.”
3 Toe het Joʹnatan die garnisoen+ van die Filistyne+ verslaan wat in Geba+ was; en die Filistyne het daarvan te hore gekom. Wat Saul betref, hy het deur die hele land op die horing laat blaas+ om te sê: “Laat die Hebreërs hoor!”
28 Joab het toe op die horing geblaas,+ en al die manskappe het tot stilstand gekom en Israel nie langer agternagesit nie, en hulle het nie die geveg hervat nie.
2“BLAAS ’n horing in Sion+ en hef ’n oorlogskreet aan+ op my heilige berg.+ Laat al die inwoners van die land in beroering kom;+ want die dag van Jehovah kom,+ want dit is naby!