Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing begin blaas;+ en die kinders van Israel het saam met hom uit die bergstreek begin aftrek, en hy was aan die spits.

  • Rigters 6:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg.

  • 2 Samuel 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Joab het toe op die horing geblaas,+ en al die manskappe het tot stilstand gekom en Israel nie langer agternagesit nie, en hulle het nie die geveg hervat nie.

  • 2 Samuel 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel