2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.
9 En hulle het Jehovah hulle God vergeet,+ sodat hy hulle in die hand van Siʹsera,+ die leërhoof van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ verkoop het,+ en dié het teen hulle bly veg.