Psalm 44:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Deur u sal ons ons teenstanders omstoot;+In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+ Jesaja 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word. Miga 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En my vyandin sal dit sien, en skaamte sal haar bedek+ wat vir my gesê het: “Waar is hy, Jehovah jou God?”+ My oë sal op haar neersien.+ Nou sal sy ’n plek van vertrapping word, soos die modder van die strate.+
10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.
10 En my vyandin sal dit sien, en skaamte sal haar bedek+ wat vir my gesê het: “Waar is hy, Jehovah jou God?”+ My oë sal op haar neersien.+ Nou sal sy ’n plek van vertrapping word, soos die modder van die strate.+