Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘Maar as julle in verset teen my bly wandel en nie na my wil luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel slae moet toedien volgens julle sondes.+

  • Numeri 33:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 “‘Maar as julle die inwoners van die land nie voor julle uit verdryf nie,+ dan sal dié wat julle van hulle laat oorbly, beslis soos stekels in julle oë en soos dorings in julle sye word, en hulle sal julle inderdaad teister in die land waarin julle sal woon.+

  • Deuteronomium 28:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 En hulle sal beslis die vrug van jou mak diere en die vrugte van jou grond eet totdat jy verdelg is,+ en hulle sal vir jou geen graan, nuwe wyn of olie, kalwers van jou beeste of aanteel van jou kleinvee laat oorbly totdat hulle jou vernietig het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel