Numeri 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat. Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+