Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het. Levitikus 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+
13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+