Genesis 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het hy gesê: “Jehovah, as ek nou guns in u oë gevind het, gaan dan asseblief nie by u kneg verby nie.+ Genesis 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar hy het by hulle aangedring,+ sodat hulle na hom toe uitgedraai en in sy huis gekom het. Toe het hy vir hulle ’n feesmaal klaargemaak,+ en hy het ongesuurde koeke gebak,+ en hulle het geëet. Rigters 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Manoʹag het toe vir Jehovah se engel gesê: “Laat ons u asseblief hier hou en ’n boklam voor u berei.”+
3 Toe het hy gesê: “Jehovah, as ek nou guns in u oë gevind het, gaan dan asseblief nie by u kneg verby nie.+
3 Maar hy het by hulle aangedring,+ sodat hulle na hom toe uitgedraai en in sy huis gekom het. Toe het hy vir hulle ’n feesmaal klaargemaak,+ en hy het ongesuurde koeke gebak,+ en hulle het geëet.
15 Manoʹag het toe vir Jehovah se engel gesê: “Laat ons u asseblief hier hou en ’n boklam voor u berei.”+