Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En laat ek ’n stukkie brood gaan haal, en verkwik julle hart.+ Daarna kan julle verder gaan, want daarom het julle hier by julle kneg verbygekom.” Hierop het hulle gesê: “Nou maar goed. Jy mag doen net soos jy gesê het.”

  • Genesis 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het Abraham na die beeste gehardloop en ’n sagte en goeie jong bul geneem en dit vir die dienaar gegee, en hy het hom gehaas om dit gereed te maak.+

  • Rigters 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Moet asseblief nie hiervandaan weggaan totdat ek na u toe kom+ en ek my gawe uitgebring en dit voor u neergesit het nie.”+ Gevolglik het hy gesê: “Ek sal hier bly sit totdat jy terugkeer.”

  • Hebreërs 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Moenie die gasvryheid vergeet nie,+ want daardeur het party, sonder dat hulle dit geweet het, engele onthaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel