-
Rigters 7:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 En die getal van dié wat gelek het met hulle hand na hulle mond, was driehonderd man. Wat die res van die manskappe betref, hulle het almal op hulle knieë vooroor gebuig om water te drink.
-