17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+
25 Jehovah sal maak dat jy voor jou vyande verslaan word.+ Op een pad sal jy teen hulle uittrek, maar op sewe paaie sal jy voor hulle vlug; en jy sal iets skrikwekkends vir al die koninkryke van die aarde word.+
17 Duisend sal bewe weens die bestrawwing deur een;+ weens die bestrawwing deur vyf sal julle vlug totdat julle oorbly soos ’n mas op ’n bergtop en soos ’n baken op ’n heuwel.+
2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+