Rigters 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah het toe vir Giʹdeon gesê: “Die manskappe wat by jou is, is te veel vir my om Miʹdian in hulle hand te gee.+ Miskien sal Israel met homself teenoor my spog+ deur te sê: ‘Mý hand het my gered.’+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+
2 Jehovah het toe vir Giʹdeon gesê: “Die manskappe wat by jou is, is te veel vir my om Miʹdian in hulle hand te gee.+ Miskien sal Israel met homself teenoor my spog+ deur te sê: ‘Mý hand het my gered.’+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.