Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+

  • Psalm 44:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want u het ons van ons teenstanders gered,+

      En u het dié wat ons intens haat, beskaamd gemaak.+

  • Jesaja 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want hy het gesê: ‘Met die krag van my hand sal ek gewis optree,+ en met my wysheid, want ek het verstand; en ek sal die grense van volke verwyder,+ en hulle opgegaarde goedere sal ek gewis plunder,+ en soos ’n magtige sal ek die inwoners neerwerp.+

  • 1 Korintiërs 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 sodat geen vlees voor die aangesig van God sou roem nie.+

  • 2 Korintiërs 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel