Genesis 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Abram het verder deur die land getrek tot by die plek Sigem,+ naby die groot bome van Moreʹ;+ en in dié tyd was die Kanaäniete in die land. Genesis 33:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan. Genesis 34:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die ander seuns van Jakob het die dodelik gewonde manne oorval en die stad geplunder, omdat hulle hulle suster verontreinig het.+ 1 Konings 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Rehaʹbeam+ het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem+ gekom om hom koning te maak. Handelinge 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en hulle is na Sigem oorgebring+ en in die graf neergelê+ wat Abraham teen ’n prys met silwergeld van die seuns van Hemor in Sigem gekoop het.+
6 En Abram het verder deur die land getrek tot by die plek Sigem,+ naby die groot bome van Moreʹ;+ en in dié tyd was die Kanaäniete in die land.
18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan.
27 Die ander seuns van Jakob het die dodelik gewonde manne oorval en die stad geplunder, omdat hulle hulle suster verontreinig het.+
12 En Rehaʹbeam+ het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem+ gekom om hom koning te maak.
16 en hulle is na Sigem oorgebring+ en in die graf neergelê+ wat Abraham teen ’n prys met silwergeld van die seuns van Hemor in Sigem gekoop het.+