Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Abram het verder deur die land getrek tot by die plek Sigem,+ naby die groot bome van Moreʹ;+ en in dié tyd was die Kanaäniete in die land.

  • Genesis 33:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan.

  • Josua 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.

  • Rigters 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Na verloop van tyd het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubʹbaäl, na Sigem+ gegaan, na die broers van sy moeder, en met hulle en met die hele familie van die huis van sy moeder se vader begin praat en gesê:

  • Handelinge 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en hulle is na Sigem oorgebring+ en in die graf neergelê+ wat Abraham teen ’n prys met silwergeld van die seuns van Hemor in Sigem gekoop het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel