Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar so nie, laat daar dan vuur+ van Abimeʹleg uitgaan en die grondeienaars van Sigem en die huis Millo verteer,+ en laat daar vuur+ van die grondeienaars van Sigem en die huis Millo uitgaan en Abimeʹleg verteer.”+

  • Rigters 9:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En Abimeʹleg het daardie hele dag teen die stad geveg en die stad ingeneem; en hy het die mense doodgemaak wat daarin was,+ waarna hy die stad afgebreek+ en dit met sout besaai het.+

  • Rigters 9:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Daarop het al die manskappe ook elkeen vir hom ’n tak afgekap en Abimeʹleg gevolg. Toe het hulle dit teen die kelder gesit, en hulle het die kelder bo-op hulle aan die brand gesteek, sodat al die mense van die toring van Sigem ook gesterf het, ongeveer duisend manne en vroue.+

  • Jesaja 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal die vrugbare land+ beslis straf vir sy slegtheid, en die goddeloses vir hulle oortreding. En ek sal die trots van die vermeteles laat ophou, en die hoogmoed van die tiranne sal ek verneder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel