Rigters 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Julle wat op geelrooi eselinne ry,+Julle wat op ryk tapyte sit,En julle wat op die pad loop,Dink na!+ Rigters 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het veertig seuns en dertig kleinseuns gehad wat op sewentig volgroeide esels gery het.+ En hy het Israel agt jaar lank gerig.
10 Julle wat op geelrooi eselinne ry,+Julle wat op ryk tapyte sit,En julle wat op die pad loop,Dink na!+
14 En hy het veertig seuns en dertig kleinseuns gehad wat op sewentig volgroeide esels gery het.+ En hy het Israel agt jaar lank gerig.