Rigters 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Julle wat op geelrooi eselinne ry,+Julle wat op ryk tapyte sit,En julle wat op die pad loop,Dink na!+ Rigters 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het dertig seuns gehad wat op dertig volgroeide esels gery het,+ en hulle het dertig stede gehad. Dié noem hulle tot vandag toe nog Hawwot-Jaïr;+ hulle lê in die land Giʹlead.
10 Julle wat op geelrooi eselinne ry,+Julle wat op ryk tapyte sit,En julle wat op die pad loop,Dink na!+
4 En hy het dertig seuns gehad wat op dertig volgroeide esels gery het,+ en hulle het dertig stede gehad. Dié noem hulle tot vandag toe nog Hawwot-Jaïr;+ hulle lê in die land Giʹlead.