Rigters 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah se gees het toe op Jefta gekom,+ en hy het deur Giʹlead en Manasʹse getrek en het deur Mispe in Giʹlead+ getrek, en van Mispe in Giʹlead af het hy verder getrek na die kinders van Ammon.
29 Jehovah se gees het toe op Jefta gekom,+ en hy het deur Giʹlead en Manasʹse getrek en het deur Mispe in Giʹlead+ getrek, en van Mispe in Giʹlead af het hy verder getrek na die kinders van Ammon.