Rigters 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Na verloop van tyd is die kinders van Ammon+ bymekaargeroep en het hulle in Giʹlead+ kamp opgeslaan. Daarom het die kinders van Israel bymekaargekom en in Mispa+ kamp opgeslaan.
17 Na verloop van tyd is die kinders van Ammon+ bymekaargeroep en het hulle in Giʹlead+ kamp opgeslaan. Daarom het die kinders van Israel bymekaargekom en in Mispa+ kamp opgeslaan.