10 Toe het hy verder gesê: “Ek gaan gewis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en kyk! jou vrou Sara sal ’n seun hê.”+ En Sara het by die ingang van die tent geluister, en dit was agter die man.
20 En Hanna het na verloop van ’n jaar swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom Samuel genoem,+ want, het sy gesê, “van Jehovah het ek hom gevra”.+
16 Toe het hy gesê: “Op dié vasgestelde tyd volgende jaar sal jy ’n seun omhels.”+ Maar sy het gesê: “Nee, my heer, o man van die ware God! Moenie leuens vertel in verband met u diensmeisie nie.”
13 Die engel het egter vir hom gesê: “Moenie vrees nie, Sagariʹa, want jou smeking is verhoor,+ en jou vrou Elisabet sal vir jou die moeder van ’n seun word, en jy moet hom Johannes noem.+