Josua 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop. Josua 19:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 en Elon en Timna+ en Ekron,+
10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.