12 En die koeie het reguit vorentoe begin gaan op die pad na Bet-Semes.+ Op die een grootpad het hulle gegaan, al bulkende terwyl hulle gaan, en hulle het nie regs of links uitgedraai nie. Die hele tyd het die spilvorste+ van die Filistyne agter hulle aan geloop tot by die grens van Bet-Semes.
Toe het Joas, die koning van Israel, opgetrek, en hulle het mekaar se aangesig gesien,+ hy en Amaʹsia, die koning van Juda, by Bet-Semes,+ wat aan Juda behoort.