Rigters 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En na ’n ruk het hy teruggegaan om haar huis toe te neem.+ Intussen het hy uitgedraai om na die karkas van die leeu te kyk, en daar was ’n swerm bye in die leeu se dooie liggaam, en heuning.+
8 En na ’n ruk het hy teruggegaan om haar huis toe te neem.+ Intussen het hy uitgedraai om na die karkas van die leeu te kyk, en daar was ’n swerm bye in die leeu se dooie liggaam, en heuning.+