Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 43:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle vader Israel vir hulle gesê: “As dit dan die geval is,+ doen dan dít: Neem die beste produkte van die land in julle houers en bring dit vir die man as ’n geskenk:+ ’n bietjie balsem,+ en ’n bietjie heuning,+ labdanum en harsagtige bas,+ pistasieneute en amandels.+

  • Eksodus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Deuteronomium 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+

      Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+

      En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+

      En olie uit ’n vuurkliprots;+

  • Spreuke 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 My seun, eet heuning, want dit is goed; en laat daar soet heuningstroop op jou verhemelte wees.+

  • Matteus 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel