2 Samuel 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Uiteindelik het hy vir sy knegte gesê: “Kyk, Joab se stuk land is langs myne, en hy het gars daarop. Gaan steek dit aan die brand.”+ Toe het die knegte van Absalom die stuk land aan die brand gesteek.+
30 Uiteindelik het hy vir sy knegte gesê: “Kyk, Joab se stuk land is langs myne, en hy het gars daarop. Gaan steek dit aan die brand.”+ Toe het die knegte van Absalom die stuk land aan die brand gesteek.+