Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘En as ’n man enige mensesiel doodslaan, moet hy vir seker doodgemaak word.+

  • Rigters 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hierop het Adoʹni-Beʹsek gesê: “Daar was sewentig konings wie se duime van hulle hande en groottone van hulle voete afgesny was wat onder my tafel voedsel opgetel het. Net soos ek gedoen het, so het God my vergeld.”+ Daarna het hulle hom na Jerusalem+ gebring, en hy het daar gesterf.

  • Rigters 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Simson vir hulle gesê: “As julle só maak, is daar vir my geen ander uitweg as om my op julle te wreek nie,+ en daarna sal ek ophou.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel