13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+
11 Hulle het derhalwe Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba was die vader van Enak),+ dit wil sê Hebron,+ in die bergstreek van Juda,+ en sy omliggende weiveld aan hulle gegee;
10 So het Juda uitgetrek teen die Kanaäniete wat in Hebron+ gewoon het (en die naam van Hebron was voorheen Kirjat-Arba),+ en hulle het Sesai en Ahiʹman en Talmai verslaan.+