Rigters 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarop het Deliʹla nuwe toue geneem en hom daarmee vasgebind en vir hom gesê: “Die Filistyne is op jou, Simson!” Die hele tyd het die hinderlaag in die binnekamer gesit.+ Toe het hy dit soos ’n draadjie van sy arms af in twee gebreek.+
12 Daarop het Deliʹla nuwe toue geneem en hom daarmee vasgebind en vir hom gesê: “Die Filistyne is op jou, Simson!” Die hele tyd het die hinderlaag in die binnekamer gesit.+ Toe het hy dit soos ’n draadjie van sy arms af in twee gebreek.+