Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+

  • Levitikus 26:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En ek sal inderdaad dink aan my verbond met Jakob;+ en ook aan my verbond met Isak+ en ook aan my verbond met Abraham+ sal ek dink, en aan die land sal ek dink.

  • Psalm 105:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy het aan sy verbond gedink, ja, tot onbepaalde tyd,+

      Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

  • Maleagi 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Want ek is Jehovah; ek het nie verander nie.+ En julle is kinders van Jakob; julle het nie aan julle einde gekom nie.+

  • Hebreërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel