Rigters 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 (Terloops, die huis was vol manne en vroue, en al die Filistynse spilvorste was daar;+ en op die dak was daar ongeveer drieduisend manne en vroue wat toegekyk het terwyl Simson vermaak verskaf het.)+ Job 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Is die ongeluk nie vir ’n kwaaddoener+En teëspoed vir dié wat skadelike dinge beoefen nie?
27 (Terloops, die huis was vol manne en vroue, en al die Filistynse spilvorste was daar;+ en op die dak was daar ongeveer drieduisend manne en vroue wat toegekyk het terwyl Simson vermaak verskaf het.)+