Psalm 73:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarlik, op glibberige grond plaas u hulle.+U het hulle in puin laat val.+ Spreuke 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die weg van Jehovah is ’n vesting vir die onberispelike,+ maar ondergang is vir dié wat skadelike dinge beoefen.+
29 Die weg van Jehovah is ’n vesting vir die onberispelike,+ maar ondergang is vir dié wat skadelike dinge beoefen.+