Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Jehovah se gees het oor hom werksaam geword,+ sodat hy na Asʹkelon+ afgegaan en dertig van hulle manne doodgemaak het en geneem het wat hy van hulle afgestroop het en die stelle klere gegee het aan dié wat die raaisel bekend gemaak het.+ En sy toorn het bly brand, en hy het na sy vader se huis opgegaan.

  • Rigters 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het hulle doodgemaak en met ’n groot slagting bene op dye gehoop, waarna hy afgegaan en in ’n kloof van die Etamrots begin woon het.+

  • Rigters 15:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy het toe ’n vogtige eselskakebeen gevind en sy hand uitgesteek en dit geneem en duisend man daarmee doodgeslaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel