Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 “‘Maar as julle die inwoners van die land nie voor julle uit verdryf nie,+ dan sal dié wat julle van hulle laat oorbly, beslis soos stekels in julle oë en soos dorings in julle sye word, en hulle sal julle inderdaad teister in die land waarin julle sal woon.+

  • Josua 19:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En die gebied van die kinders van Dan was vir hulle te klein.+ En die kinders van Dan het opgetrek en teen Lesem+ oorlog gevoer en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gewoon, en hulle het Lesem Dan begin noem, na die naam van hulle voorvader Dan.+

  • Rigters 1:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En die Amoriete het die kinders van Dan+ in die bergstreek ingedryf, want hulle het hulle nie toegelaat om na die laagvlakte af te kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel