Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Wat die man Miga betref, hy het ’n godehuis+ gehad, en hy het ’n efod+ en terafim+ gemaak en die hand van een van sy seuns met mag gevul,+ sodat hy vir hom ’n priester sou wees.+

  • Rigters 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat hulle betref, hulle het geneem wat Miga gemaak het en die priester+ wat syne geword het, en hulle het verder getrek na Laïs,+ teen ’n rustige en niksvermoedende volk.+ En hulle het hulle met die skerpte van die swaard geslaan,+ en die stad het hulle met vuur verbrand.+

  • 1 Konings 13:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Ná hierdie voorval het Jeroʹbeam hom nie van sy slegte weg afgekeer nie, maar hy het weer priesters van die hoogtes uit die volk in die algemeen aangestel.+ Wat enigiemand betref wat daarin behae geskep het, hy het sy hand met mag gevul+ en gesê: “En laat hom een van die priesters van die hoogtes word.”

  • 2 Kronieke 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Het julle nie Jehovah se priesters,+ die seuns van Aäron, en die Leviete verdryf nie, en hou julle nie aan om vir julle priesters te maak soos die volke van die lande nie?+ Elkeen wat gekom en sy hand deur middel van ’n jong bul en sewe ramme met mag gevul het, dié het ’n priester geword van wat geen gode is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel