19 Daarop het hy gesê: “Hulle was my broers, die seuns van my moeder. So waar as Jehovah lewe, as julle hulle laat lewe het, sou ek nie nodig gehad het om julle dood te maak nie.”+
39 Want so waar as Jehovah lewe, wat die Verlosser van Israel is, selfs as dit in my seun Joʹnatan is, sal hy nogtans sekerlik sterf.”+ Maar niemand uit al die manskappe het hom geantwoord nie.