Genesis 29:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe Jehovah sien dat Lea gehaat word, het hy haar moederskoot geopen,+ maar Ragel was onvrugbaar.+ 1 Samuel 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Met betrekking tot hierdie seun het ek gebid dat Jehovah my versoek moet toestaan+ wat ek van hom gevra het.+ Psalm 127:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+
31 Toe Jehovah sien dat Lea gehaat word, het hy haar moederskoot geopen,+ maar Ragel was onvrugbaar.+
27 Met betrekking tot hierdie seun het ek gebid dat Jehovah my versoek moet toestaan+ wat ek van hom gevra het.+