Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sy het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “O Jehovah van die leërs, as u vir seker die ellende van u slavin sal aansien+ en aan my sal dink,+ en u u slavin nie sal vergeet nie en aan u slavin ’n manlike nakomeling sal gee, sal ek hom aan Jehovah gee al die dae van sy lewe, en geen skeermes sal op sy kop kom nie.”+

  • 1 Samuel 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het Eli geantwoord en gesê: “Gaan in vrede,+ en mag die God van Israel jou versoek toestaan wat jy van hom gevra het.”+

  • Psalm 66:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Waarlik, God het gehoor;+

      Hy het aandag geskenk aan die stem van my gebed.+

  • Matteus 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.

  • 1 Johannes 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En as ons weet dat hy ons hoor met betrekking tot wat ons ook al vra,+ weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons gevra het, aangesien ons dit van hom gevra het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel