Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.

  • 1 Samuel 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank sal jy oor Saul treur,+ terwyl ek hom daarenteen verwerp het om as koning oor Israel te heers?+ Vul jou horing met olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het onder sy seuns vir my ’n koning uitgesoek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel