Deuteronomium 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar julle wat Jehovah julle God aankleef,+ lewe vandag nog almal. Deuteronomium 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+ Rut 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+ 1 Konings 8:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 “En ook na die uitlander,+ wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie en wat weens u naam uit ’n ver land kom+
20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+
12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+
41 “En ook na die uitlander,+ wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie en wat weens u naam uit ’n ver land kom+