Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by julle woon, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.+ Volgens die insetting van die pasga en volgens die gebruiklike prosedure daarvoor moet hy dit doen.+ Daar moet een insetting vir julle wees, vir die inwonende vreemdeling sowel as vir die boorling van die land.’”+

  • 2 Konings 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy teruggegaan na die man van die ware God,+ hy met sy hele kamp, en gekom en voor hom gaan staan en gesê: “Kyk, nou weet ek beslis dat daar op die hele aarde geen God is nie, behalwe in Israel.+ En aanvaar nou asseblief ’n seëngeskenk+ van u kneg.”

  • 2 Kronieke 6:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “En ook na die uitlander wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie+ en wat weens u groot naam+ en u sterk hand+ en u uitgestrekte arm+ uit ’n ver land kom, en hulle kom en bid na hierdie huis toe,+

  • Jesaja 56:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En die uitlanders wat hulle met Jehovah verbind het om hom te dien+ en om die naam van Jehovah lief te hê,+ ten einde sy knegte te word, almal wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie en wat aan my verbond vashou,+

  • Handelinge 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarop het hy opgestaan en gegaan, en kyk! ’n Etiopiese+ eunug,+ ’n maghebber onder Kandaʹke, die koningin van die Etiopiërs, wat oor al haar skatte was. Hy het na Jerusalem gegaan om te aanbid,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel