Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+

  • Levitikus 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes wanneer jy oes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+ Jy moet dit vir die geteisterde+ en die inwonende vreemdeling+ laat oorbly. Ek is Jehovah julle God.’”

  • Deuteronomium 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “As jy jou oes op jou land insamel+ en jy ’n gerf op die land vergeet het, mag jy nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee;+ sodat Jehovah jou God jou in al die werk van jou hand kan seën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel