22 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes wanneer jy oes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+ Jy moet dit vir die geteisterde+ en die inwonende vreemdeling+ laat oorbly. Ek is Jehovah julle God.’”
2 Na verloop van tyd het Rut, die Moabitiese vrou, vir Naoʹmi gesê: “Laat my asseblief na die land gaan en are tussen die graanare optel+ agter enigiemand aan in wie se oë ek guns sal vind.” Toe het sy vir haar gesê: “Gaan, my dogter.”