Jesaja 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in dié tyd het Jehovah deur die hand van Jesaja, die seun van Amos,+ gespreek en gesê: “Gaan,+ en jy moet die saklinne van jou heupe losmaak;+ en jou sandale moet jy van jou voete aftrek.”+ En hy het so gedoen en naak en kaalvoet rondgeloop.+ Miga 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.
2 in dié tyd het Jehovah deur die hand van Jesaja, die seun van Amos,+ gespreek en gesê: “Gaan,+ en jy moet die saklinne van jou heupe losmaak;+ en jou sandale moet jy van jou voete aftrek.”+ En hy het so gedoen en naak en kaalvoet rondgeloop.+
8 Daarom sal ek weeklaag en huil;+ ek sal kaalvoet en naak loop.+ Ek sal weeklaag soos die jakkalse en treur soos volstruiswyfies.