Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 30:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar elke slegte man en deugniet+ uit die manne wat saam met Dawid gegaan het, het geantwoord en bly sê: “Omdat hulle nie saam met ons gegaan het nie, sal ons aan hulle niks van die buit gee wat ons bevry het nie, behalwe aan elkeen sy vrou en sy seuns, en laat hulle hulle weglei en gaan.”

  • 2 Samuel 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gister sowel as vantevore,+ terwyl Saul koning oor ons was, het ú Israel uitgelei en ingebring.+ En Jehovah het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor Israel word.’”

  • 1 Kronieke 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En drie van die dertig+ hoofde het afgegaan na die rots, na Dawid by die grot van Adulʹlam,+ terwyl ’n kamp van die Filistyne in die Refaʹimlaagvlakte+ opgeslaan was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel