Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+

  • 1 Samuel 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gevolglik het Saul hom uit sy teenwoordigheid verwyder+ en hom as sy hoof oor duisend aangestel; en hy het gereeld voor die manskappe uitgegaan en ingekom.+

  • 1 Samuel 25:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Vergewe asseblief die oortreding van u slavin,+ want Jehovah sal vir seker vir my heer ’n bestendige huis tot stand bring,+ omdat my heer die oorloë van Jehovah voer;+ en wat kwaad betref, dit sal gedurende al u dae nie in u gevind word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel