Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En die manne van Israel het begin sê: “Het julle die man gesien wat daar opkom? Want hy kom op om Israel uit te tart.+ En die koning sal die man wat hom doodmaak, met groot rykdom verryk, en hy sal sy dogter aan hom gee,+ en hy sal die huis van sy vader in Israel vrystel.”+

  • 1 Samuel 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarom het Dawid opgestaan, en hy en sy manne het gegaan en onder die Filistyne tweehonderd man doodgemaak,+ en Dawid het hulle voorhuide gebring+ en die volle getal daarvan aan die koning gegee, om ’n huweliksverbintenis met die koning aan te gaan. Daarop het Saul sy dogter Migal aan hom as vrou gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel