1 Samuel 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die Filistyn het verder gesê: “Ek tart+ vandag die gevegslinies van Israel uit. Gee my ’n man, en laat ons teen mekaar veg!”+ 2 Konings 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
10 En die Filistyn het verder gesê: “Ek tart+ vandag die gevegslinies van Israel uit. Gee my ’n man, en laat ons teen mekaar veg!”+
22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+