1 Samuel 22:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom. 1 Samuel 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Na verloop van tyd het hulle aan Dawid berig gebring en gesê: “Kyk, die Filistyne voer oorlog teen Kehiʹla,+ en hulle stroop die dorsvloere.”+
5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom.
23 Na verloop van tyd het hulle aan Dawid berig gebring en gesê: “Kyk, die Filistyne voer oorlog teen Kehiʹla,+ en hulle stroop die dorsvloere.”+